Link: Bedehuis Bethanië – Afrikaans Ortodoks ╰⊰¸¸.•¨* Afrikaans

Table Mountain across Table Bay, Cape Town, South Africa

https://afrikaansortodoks.wordpress.com

Bedehuis Bethanië

╰⊰¸¸.•¨*

Afrikaans Ortodoks

Ortodokse Kerk van Hl. Mary Egipte

Robertson, 6705, Suid-Afrika

Klik HIER – Robertson, Suid-Africa

Bedehuis

Die eiendom waarop ons retrêthuis geleë is, is ‘n kleinhoewe ongeveer drie kilometer buite die dorp Robertson en het ‘n asemrowende uitsig op die Langeberge. Dit is die ideale uitspanplek vir siele wat smag na stilte en is tot die beskikking van enigiemand wat eerlik en opreg soek na God. In die kapel, gewy aan die Heilige Maria, die Egiptenaar, (seker een van die merkwaardigste vroue in die Kerk se geskiedenis; wie se verhaal binnekort op ons webblad sal verskyn) kan mense in ‘n Ortodokse atmosfeer mediteer en bid.

Die retrêthuis is ook die basis vir ‘n Ortodokse uitreiking na die gemeenskap van Robertson en omgewing.

Bron:

ttps://afrikaansortodoks.wordpress.com

https://afrikaansortodoks.wordpress.com/bedehuis/

AFRIKAANS ORTODOKS

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s